Laerskool Koue Bokkeveld 2021 Aanlynveiling

AUCTION CLOSED

2021-09-10 08:00

Auction Format: Timed Auction

Currency: ZAR

Laerskool Koue Bokkeveld 2021 Aanlynveiling

Presented by: BidPro

Contact No: 0834549+485

Email: [email protected]

Start: 2021-09-10 08:00

End: 2021-09-24 12:00

Tax Rate on Fees: 15,00%

Currency: ZAR

Die Laerskool Koue Bokkeveld bied elke tweede jaar 'n fondsinsamelingsprojek aan. Hierdie funksie het oor die jare 'n gewilde instelling geword en op 10de September 2021 sou ons weer so maak. Ongelukkig, gegewe die omstandighede en inperkings rondom Covid-19, kon ons nie voortgaan met die geleentheid in sy oorspronklike formaat nie. 

Daarom hou ons nou aanlynveiling!  Ons hoop op jou ondersteuning vir hierdie wonderlike geleentheid, wat uiteindelik in die kinders van ons gemeenskap se lewens 'n impak gaan hê, aangesien alle fondse uit hierdie veiling vir die Laerskool Koue Bokkeveld gaan. Die skool is een van ons belangrikste en grootste bates - dit smee die gemeenskap saam en bou aan ons kinders se toekoms. 

Daar is allerhande items beskikbaar op die veiling - wyn, boerderyinsette, juweliersware, jagnaweke en vele meer. Loer gerus en plaas jou bod!

Baie dankie vir julle ondersteuning. 

Ons waardeer dit opreg.

 

Datum: 10 tot 24 September

Kontak: Marlandi 071 609 1758

[email protected]

Almal wat 'n suksesvolle bod ingedien het sal in die week ná die sluiting van die veiling per e-pos gekontak word oor die reëlings vir betalings en aflewering of afhaal van die lot. Op die beskrywing van elke lot is daar ook meer inligting hieroor.

Document Type Document Name Description Download Document
R 0

Auction Value

0

Total Lots

0

Lots Sold

0

Bids