NGK DRIEANKERBAAI VIRTUELE VEILING

AUCTION CLOSED

2021-09-13 06:00

Auction Format: Timed Auction

Currency: ZAR

NGK DRIEANKERBAAI VIRTUELE VEILING

Presented by: NG Kerk Drieankerbaai

Contact No:

Email:

Start: 2021-09-13 06:00

End: 2021-09-15 19:00

Tax Rate on Fees: 15,00%

Currency: ZAR

Beskrywing.

Alle bydraes word aangwend ten bate van die NGK Drieankerbaai gemeente & die gemeenskap in Seepunt.

Bie op 'n verskeidenheid items, insluitend wyn, kuns, dekor en persoonlike bederfies.

Begin en eind datum en tyd vir die veiling. 

08:00 op 13 September 2021 tot

21:00 op 15 September 2021

Plek en tyd waar items besigtig kan word voor die veiling: Kerksaal

Maandag, 13 September 2021

vanaf 10:00 – 11:00 en weer

vanaf 18:00 – 19:00

Kontak persoon en nommer om meer inligting te kry oor die veiling.

SUSAN DERKSEN

083 301 8656

[email protected]

Reelings rondom betaling en afhaal van items na die veiling.

Na afloop van die veiling sal die kerkkantoor die wenner van die Lot kontak met 'n faktuur. Sodra betaling ontvang is kan die item(s) opgetel word by die kerkkantoor. 

Optel tye: 20 & 21 Sept vanaf 10:00 - 11:00.

20 & 21 Sept vanaf 18:00 - 19:00

Indien dit nie moontik is om jou item op die tye te kom afhaal nie, kan Susan Derksen gekontak word om  'n gelee tyd te reel.

Document Type Document Name Description Download Document
R 0

Auction Value

0

Total Lots

0

Lots Sold

0

Bids