HUIS JABES FONDSINSAMELING 2024

AUCTION STARTED ON

2024-10-16 13:00

Auction Format: Timed Auction

Currency: ZAR

Auction Turnover: R 0

HUIS JABES FONDSINSAMELING 2024

Presented by: Huis Jabes

Contact No: 0832843111

Email: [email protected]

Start: 2024-10-16 13:00

End: 2024-11-08 21:59

Tax Rate on Fees: ,00%

Currency: ZAR

Huis Jabes Silent Auction: 18 Okt tot 1 Nov 2024

 

Maak ’n verskil in ons vrouens en kinders se lewens!

 

Kom bie op top wynkelder-lotte – 36 bottels per gesogde kelder in ‘n handgemaakte hout wynrak.

’n De Grendel asook ’n Diemersdal ete vir 6 vriende, met elke onderskeidelik ’n seleksie van 27 bottels wyn van uitgesoekte wynkelders.

Ook onder die hamer is 4 x VIP kaartjies vir ’n Sold-Out Liefde By Die Dam ’24

 

Stappe om te volg:

1. Registreer as ‘n user op https://www.bidpro.co.za of met die Bidpro APP op jou selfoon

2. Registreer vir die Huis Jabes veiling: https://www.bidpro.co.za/AuctionDetails/1050

3. Begin bie

4. Sit die notifications aan om jou lot dop te hou.

 

Vir enige probleme met Bidpro se registrasie, gaan na https://www.bidpro.co.za/HowItWorks

 

Dankie vir elkeen wat Huis Jabes se deure help oophou vir meer as ‘n dekade om talle slagoffers van gesinsgeweld ’n tweede kans te gee.

 

Groete

 

Die Huis Jabes span

 

www.huisjabes.co.za

Document Type Document Name Description Download Document
R 30,5K

Auction Value

13

Total Lots

0

Lots Sold

10

Bids