RÛENS KOLLEGE AANLYN WYNVEILING 20-22 September 20

AUCTION CLOSED

2021-09-19 22:00

Auction Format: Timed Auction

Currency: ZAR

RÛENS KOLLEGE AANLYN WYNVEILING 20-22 September 20

Presented by: Rûens Kollege

Contact No: 0284521626

Email: [email protected]

Start: 2021-09-19 22:00

End: 2021-09-21 22:00

Tax Rate on Fees: 15,00%

Currency: ZAR

Rûens Kollege is ‘n onafhanklike skool naby Klipdale in die Overberg.

Ons bedien die groter Rûens-boeregemeenskap asook die omliggende dorpe van Riviersonderend, Napier en Bredasdorp.

Ons onderneem jaarliks fondsinsamelingsprojekte om ons skoolfonds laag te hou en sodoende die skool toeganklik te hou vir al die lede van ons gemeenskap.

 

Die Rûens Kollege Wynveiling is een so projek, wat ons vanjaar vir die eerste keer aanlyn gaan aanbied.

Ons vertrou dat al ons getroue, en nuwe Rûens-vriende die geleentheid heelhartig gaan ondersteun.

Daar is ‘n wye verskeidenheid items op die veiling beskikbaar – wyn, antieke meubels, wegbreek naweke en vele meer.

Kyk gerus deur die lotte en plaas ʼn bod.

By voorbaat dankie vir u ondersteuning.

Document Type Document Name Description Download Document
R 0

Auction Value

0

Total Lots

0

Lots Sold

0

Bids