RÛENS KOLLEGE AANLYN WYNVEILING 23-25 AUGUSTUS 22

RÛENS KOLLEGE AANLYN WYNVEILING 23-25 AUGUSTUS 22

Presented by: Rûens Kollege

Contact No: 0284521626

Email: [email protected]

Start: 2022-08-23 08:00

End: 2022-08-25 19:00

Tax Rate on Fees: ,00%

Currency: ZAR

 

Rûens Kollege is ‘n onafhanklike skool naby Klipdale in die Overberg.

Ons bedien die groter Rûens-boeregemeenskap asook die omliggende dorpe van Riviersonderend, Napier,  Bredasdorp en Caledon.

Ons onderneem jaarliks fondsinsamelingsprojekte om ons skoolfonds laag te hou en sodoende die skool toeganklik te hou vir al die lede van ons gemeenskap.

 

Die Rûens Kollege Wynveiling is een so projek, wat ons vanjaar as deel van ons 25-jarige feesvieringe aanbied.

Ons vertrou dat al ons getroue, asook nuwe Rûens-vriende die geleentheid heelhartig sal ondersteun.

Daar is ‘n wye verskeidenheid items op die veiling beskikbaar – wyn, kunswerke, speelgoed, wegbreek naweke en vele meer. Kyk gerus deur die lotte en plaas ʼn bod.

By voorbaat dankie vir u ondersteuning.

Document Type Document Name Description Download Document
Additional Document 25WV_Katalogus_finaal.pdf
R 512K

Auction Value

65

Total Lots

65

Lots Sold

1,6K

Bids