Beeswinkel Lewendehawe Weekliks / Livestock Weekly

AUCTION CLOSED

2023-04-05 09:30

Auction Format: Timed Auction

Currency: ZAR

Beeswinkel Lewendehawe Weekliks / Livestock Weekly

Presented by: Beeswinkel

Contact No: 082 800 0405

Email: [email protected]

Start: 2023-04-05 09:30

End: 2023-04-14 12:00

Tax Rate on Fees: 15.00%

Currency: ZAR

LIVESTOCK WEEKLY AUCTION
ENGLISH: This auction offers various livestock for sale. Browse through the lots to view the ones you are interested in. You can mark your favourites.  Register or login to bid.  You can do pre-bidding on the lots.  Each lot will be handled on its own merits. This is a weekly auction every Thursday at 14:00.  Please attend these auctions to ensure you do not get outbid. On the HELP page of this website you will find training videos that will help you to understand how the bidding works.  Please watch it - you will only need to do it once - it will make your experience on this platform pleasant and enjoyable.  Videos and images form part of the description. Request any condition or health reports from the seller/agent.
NOTE: You will receive an email and or SMS at the start of every auction. Set your alarms and make sure that you do not forget about the countdown auctions.

 

WEEKLIKSE LEWENDEHAWE VEILING

AFRIKAANS: Hierdie veiling is 'n aanlyn lewende hawe veiling waar diere aangebied word om op te bie.  Blaai deur die lotte en kyk watter lotte stel jy in belang. Merk gerus jou gunsteling lotte.
Regsistreer om te kan bie.  Jy kan vooraf bie.  Jy kan ook outomaties bie deur jou maksimum bod te laai. Slegs wanneer iemand teen jou bie sal die waarde van jou bod gebruik word.  Skakel elke Donderdag om 14:00 in om te verseker dat jy jou bod nie deur 'n ander koper verbeter word nie.  Op die HELP skakel van die webblad sal jy meer inligting kry oor hoe om die platform te gebruik ten einde die stelsel te volle te benut en te geniet.  Videos en foto's maak deel uit van die beskrywing van die item/lot. Indien jy vrae het oor 'n lot is daar onderkant die lot beskrywing 'n plek om 'n vraag te vra.
NOTA: Jy sal met elke week veiling wat gaan begin 'n e-pos en/of SMS ontvang om jou te help herinner aan die veilings wat aanlyn plaasvind.  

Indien jy enige vrae het kan jy dit rig aan: [email protected] of kontak vir Johan Schutte by 082 800 0405.  

Document Type Document Name Description Download Document
Terms & Conditions Beeswinkel Terme en Voorwaardes Afr .pdf
Additional Document Beeswinkel Terms and Conditions English.pdf
R 1.4M

Auction Value

4

Total Lots

2

Lots Sold

2

Bids