LOT SOLD
Opening Bid:
6 000 ZAR
CLOSING BID
6 750 ZAR
5 nagte vir 6 persone in ’n selfsorg-strandhuis, St Francisbaai,
Oos-Kaap
Die strandhuis het 3 slaapkamers en is geleë oorkant die bekende
St Francis “Village” in St Francisweg.
Daar is 3 badkamers, maar geen slaapkamer is ensuite nie.
Die strand is 400 meter vanaf die huis geleë.
Die huis is onderhewig aan beskikbaarheid
Verval 30 November 2022
Bidder No | Bidder | Time | Amount |
---|---|---|---|
28 | Zettie | 2021-11-04 17:32:12 | 6 750 |
13 | Kaptein Kaas | 2021-11-04 15:20:39 | 6 500 |
42 | Marina van der Westhuizen | 2021-11-04 08:10:14 | 6 250 |
13 | Kaptein Kaas | 2021-11-03 10:18:32 | 6 000 |
Document Type | Document Name | Description | Download Document |
---|---|---|---|
Please register to view documents. |