LOT SOLD
Opening Bid:
2 500 ZAR
CLOSING BID
5 250 ZAR
Adelaide is 'n erfenispraktisyn wat die laaste 6 jaar deel is van Stad Kaapstad se Omgewing- en Erfenisbestuur-departement.
Kom stap saam deur Kaapstad en bewonder ons ryk erfenis van geboue en terreine.
Adelaide sal jul op 'n 4 uur toer neem deur die strate van ons middestad waar plekke van historiese-, argitektoniese- en kulturelebelang uitgewys en besoek sal word.
Enkele voorbeelde is Kerkplein en sy geboue, Darling straat, Keerom en Breëstraat. 10 persone kan hierdie staptoer meemaak. Verversings sal deur Bootlegger in Harringtonstraat verskaf word.
Bidder No | Bidder | Time | Amount |
---|---|---|---|
16 | Andre | 2021-11-04 18:53:09 | 5 250 |
8 | Jan | 2021-11-04 18:53:03 | 5 000 |
16 | Andre | 2021-11-04 18:53:01 | 4 900 |
8 | Jan | 2021-11-04 18:52:56 | 4 800 |
58 | Man van Intersek | 2021-11-04 18:52:49 | 4 700 |
16 | Andre | 2021-11-04 18:52:43 | 4 600 |
8 | Jan | 2021-11-04 18:52:23 | 4 500 |
16 | Andre | 2021-11-04 18:52:20 | 4 400 |
8 | Jan | 2021-11-04 18:52:03 | 4 300 |
58 | Man van Intersek | 2021-11-04 18:51:57 | 4 200 |
Document Type | Document Name | Description | Download Document |
---|---|---|---|
Please register to view documents. |