032 - Tswalu privaat-wildreservaat, 2 gaste vir 2 nagte

LOT SOLD

Opening Bid: 68 000 ZAR

CLOSING BID

133 000 ZAR
Reserve price has been met.
Tswalu is ’n privaat-wildreservaat geleë in die suide van die Kalahari. Die Michelin-ster chef, Jan Hendrik van der Westhuizen se nuwe restaurant, Klein Jan, is in 2021 hier geopen en het reeds vele toekennings ingepalm. Die lot sluit die volgende in: 2 nagte se verblyf vir 2 persone by Tswalu privaat-wildreservaat 1 aandete by die beroemde restaurant, Klein Jan Alle etes en drankies is ingesluit Alle aktiwiteite wat Tswalu bied is ingesluit, onder andere privaat wildritte, dagstap-ekskursies en spoorsny-avonture. Besoek gerus www.tswalu.co.za om te sien wat alles ingesluit word. Reserweprys: R70 000.00

CONTACT DETAILS:

Auctioneer: Hoërskool Jan Van Riebeeck

Contact No:

Email: [email protected]

Bidder No Bidder Time Amount
22 Mike 2021-11-04 19:11:27 133 000
74 Knersus 2021-11-04 19:11:08 132 000
22 Mike 2021-11-04 19:10:49 131 000
74 Knersus 2021-11-04 19:10:46 130 000
22 Mike 2021-11-04 19:10:42 129 000
74 Knersus 2021-11-04 19:10:37 128 000
22 Mike 2021-11-04 19:10:35 127 000
74 Knersus 2021-11-04 19:10:12 126 000
22 Mike 2021-11-04 19:10:04 125 000
74 Knersus 2021-11-04 19:09:46 124 000
Document Type Document Name Description Download Document
Please register to view documents.