039 - Huiskonsert met Luna Paige vir 50 gaste + wyn

LOT SOLD

Opening Bid: 3 500 ZAR

CLOSING BID

21 000 ZAR
Reserve price has been met.
n Spesiale aand en konsert saam met Luna Paige - waar sy 'n repertoire van haar gunsteling oorspronklike liedjies vir jou en jou spesiale gaste uitvoer. Die lot sluit ook 'n USB-stokkie met al Luna Paige se musiek in (Luna, Missing Pieces, Wonderful Life, Borders & Beyond, Storielied, Korreltjie Kantel, twee Afrikaanse enkelsnitte, 'n spesiale lied opgeneem vir 'n Nederlandse CD, en haar nuutste EP, Behold My Heart). Dié konsert is geskik vir 'n groep van 50 mense en sluit klankversterking in.  Enige lokaal meer as 100 km vanaf Stellenbosch sal vervoer- en akkomodasiekostes moet dek 6 Bottels Plan B, Shiraz versnit is hierby ingesluit Hierdie wyn pas goed by mense wat altyd ’n plan beraam en outentiek leef. Reserweprys: R4000

CONTACT DETAILS:

Auctioneer: Hoërskool Jan Van Riebeeck

Contact No:

Email: [email protected]

Bidder No Bidder Time Amount
58 Man van Intersek 2021-11-04 19:39:42 21 000
20 Basjan 2021-11-04 19:39:39 20 000
58 Man van Intersek 2021-11-04 19:38:44 19 000
20 Basjan 2021-11-04 19:37:50 18 000
58 Man van Intersek 2021-11-04 19:36:55 17 000
8 Jan 2021-11-04 19:36:04 16 000
58 Man van Intersek 2021-11-04 19:35:20 15 000
8 Jan 2021-11-04 19:34:52 14 500
58 Man van Intersek 2021-11-04 19:34:06 14 000
8 Jan 2021-11-04 19:33:58 13 500
Document Type Document Name Description Download Document
Please register to view documents.