'n Stylvolle wynrak met 36 uitsonderlike bottels wyn van Overgaauw kelder.
Alle opbrengste van hierdie veiling gaan direk aan Huis Jabes, 'n veilige hawe vir slagoffers van huishoudelike geweld.
Bidder No | Bidder | Time | Amount |
---|---|---|---|
1 | Francois Laurence | 2024-10-28 19:34:39 | 4 000 |
Document Type | Document Name | Description | Download Document |
---|---|---|---|
Please register to view documents. |