032 - Tswalu-privaatwildreservaat, 2 gaste vir 2 nagte

LOT SOLD (STC)

Opening Bid: 70 000 ZAR

CLOSING BID

70 000 ZAR
Tswalu is ’n privaat-wildreservaat geleë in die suide van die Kalahari. Die Michelin-ster chef, Jan Hendrik van der Westhuizen se nuwe restaurant, Klein Jan, is in 2021 hier geopen en het reeds vele toekennings ingepalm.
Die lot sluit die volgende in:
Luukse volverblyf vir 2 nagte by The Motse vir 2 mense wat deel
Aandete by die beroemde restaurant, Klein Jan
Alle etes en drankies is ingesluit
Alle aktiwiteite wat Tswalu bied is ingesluit, onder andere privaat wildritte, dagstapekskursies en spoorsny-avonture met privaat vervoer en gids. Geldig tot 15 Desember 2023
Besoek gerus www.tswalu.co.za om te sien wat alles ingesluit word.
Reserweprys: R80 400.00

CONTACT DETAILS:

Auctioneer: Hoërskool Jan Van Riebeeck

Contact No:

Email: [email protected]

Bidder No Bidder Time Amount
40 Knersus 2022-08-26 11:33:44 70 000
Document Type Document Name Description Download Document
Please register to view documents.