055 - 10 Nagte verblyf vir 2, Safari Collection, Kenia

LOT NOT SOLD

Opening Bid: 353 000 ZAR

CLOSING BID

353 000 ZAR
Reserve price has been met.
GIRAFFE MANOR, NAIROBI 3 nagte - Bekend as die mees onvergeetlike "Bucket-list"-ontbyte in die wêreld a.g.v. die Rothschild Kameelperde wat kom kuier en hul lang nekke deur die vensters steek in die hoop vir 'n "treat"!; SALA'S CAMP, MASAI MARA 3 nagte - Bekend vir sy outentieke Masai Mara Safari-ondervinding en een van die eerste kampe om die legendariese jaarlikse wildebeesmigrasie te aanskou; SOLIO LODGE, MOUNT KENYA 2 nagte - Bekend vir sy ongelooflike interaksies met renosters; SASAAB, SAMBURU 2 nagte - Luukse tentkamp op die riviervallei, veral bekend vir sy troppe olifante, cheetahs en wildehonde, asook die "Samburu Spesiale Vyf"; Sluit in verblyf, alle etes, huiswyne, bier en spirits, koeldranke en wifi, asook vervoer vanaf lughawes en eiendomme; Uitgesluit is nasionale en internasionale vlugte, sjampanje, luukse spirits en sekere wyne; Kan verleng vir meer persone indien behoefte; Reserweprys: R352 936.00

CONTACT DETAILS:

Auctioneer: Hoërskool Jan Van Riebeeck

Contact No:

Email: [email protected]

Bidder No Bidder Time Amount
Document Type Document Name Description Download Document
Please register to view documents.