060 - 7 nagte vir 12 gaste by Mahale-oord, Mosambiek

LOT SOLD

Opening Bid: 42 000 ZAR

CLOSING BID

42 000 ZAR
Reserve price has been met.
Ontspan in die gemak van jou Mosambiekse Casa aan die pragtige Ooskus van Mosambiek en laat die Oostelike seebries jou afkoel na 'n sonskyndag onder die Afrika-son...
Mahale Resort is in Guinjatabaai, aan die pragtige Ooskus van Mosambiek, 30 km suid van die stad Inhambane, met 'n internasionale lughawe en 485 km per pad vanaf Maputo geleë.
2 x 3-slaapkamer selfsorg Casa’s (geskik vir 12 gaste (6 elk)) vir 7 nagte
Reserwe Prys: R42 000
Beskikbaar tussen 18 Maart - 4 April, 25 Junie - 18 Julie, 1 Oktober - 10 Oktober)

CONTACT DETAILS:

Auctioneer: Hoërskool Jan Van Riebeeck

Contact No:

Email: [email protected]

Bidder No Bidder Time Amount
17 Andre 2022-08-26 20:40:08 42 000
Document Type Document Name Description Download Document
Please register to view documents.